<?xml version="1.0" encoding="UTF-8"?><song><key>G</key>
<lyrics>[V1]
. G           C   D                    C  G
 Die Hemele Roem, die heerlikheid van Jesus
.          C D                  C       G
 Wie vergelyk met die skoonheid van ons Heer

[V2]
.                C  D                   G
 Vir ewig sal U heers in heerlikheid gekroon
.                    C  D                 C  G
 Ons buig nou voor U neer aanbid U as ons Heer

[V3]
.G         C  D                    C  G
 O ons besing, die heerlikheid van Jesus
.             C D               C         G
 Gesterf vir ons versoening te bewerk met God</lyrics>
<title>Die Hemele Roem</title>
</song>